Stephan & Chané

28 November 2025 om 16:00 uur

Tot Ons Groot Dag

Inligting

🗓 Wanneer?

Vrydag, 28 November 2025

om 16:00 uur.

📍Waar?

Die trou seremonie en onthaal word by De Haven Oost Trou Venue gehou.

Adres: Estate 39 Kaalfontein

➤ Maak oop in Google Maps

🏠 Akkommodasie?

Gaste word vriendelik versoek om hul eie verblyf te reël. Verblyf is beskikbaar op die trouperseel.

De Haven Oost

Alternatiewe akkommodasie is ook beskikbaar, wat nie ver van die trouperseel geleë is nie.

Algemene Vrae

Geskenkregister

'n Geskenkie is nie oorbodig, maar 'n geldjie is meer wat ons benodig. Spaar jou voete die loop, ons sal eerder self wil koop.

Indien julle eerder 'n geskenkie wil gee:

➤ Geskenkregister

RSVP

Ons vra dat gaste teen 31 September 2025 sal RSVP.